AgriCarbon™ program inskrywingsvorm
Voltooi die onderstaande vorm om uit te vind of u vir die program kwalifiseer.
Wil u koolstofboerdery saam met ons aanpak?
Voltooi die vorm om te begin.
Dankie vir u belangstelling in die AgriCarbon™ program.
Om vas te stel of ons program vir u ‘n pasmaat is, moet ons ‘n paar kriteria toepas.
Om vir die AgriCarbon-program in aanmerking te kom, moet u vee of gewasse binne die grense van Suid-Afrika verbou.
Boere wat meer as een plaas wil inskryf, moet asseblief besonderhede van die plaas wat volgens hul mening die beste by die program sal baat, verskaf.
Om u reis na AgriCarbon-belonings aan te pak:
- Beantwoord asseblief die onderstaande vrae so goed u kan.
- Beantwoord asseblief al die afdelings.
- Kyk asseblief, nadat u op die ‘send’ opsie geklik het, of u ‘n e-pos ontvang wat bevestig dat ons u voorlegging erken. Indien u nié binne 10 minute sodanige e-pos ontvang het nie, kontak ons asseblief direk by info@agricarbon.co.za.