AgriCarbon program inskrywingsvorm

Voltooi die onderstaande vorm om uit te vind of u vir die program kwalifiseer.

Wil u koolstofboerdery saam met ons aanpak?

Voltooi die vorm om te begin.

Dankie vir u belangstelling in die AgriCarbon program.

Om vas te stel of ons program vir u ‘n pasmaat is, moet ons ‘n paar kriteria toepas.

Om vir die AgriCarbon-program in aanmerking te kom, moet u vee of gewasse binne die grense van Suid-Afrika verbou.

Boere wat meer as een plaas wil inskryf, moet asseblief besonderhede van die plaas wat volgens hul mening die beste by die program sal baat, verskaf.

Om u reis na AgriCarbon-belonings aan te pak:

  1. KLIK ASSEBLIEF HIER om ‘n kaart van u plaas in te voer.
  2. Beantwoord asseblief die onderstaande vrae so goed u kan.
  3. Beantwoord asseblief al die afdelings.
  4. Kyk asseblief, nadat u op die ‘send’ opsie geklik het, of u ‘n e-pos ontvang wat bevestig dat ons u voorlegging erken. Indien u nié binne 10 minute sodanige e-pos ontvang het nie, kontak ons asseblief direk by info@agricarbon.co.za.
WAARMEE BOER U EN TOTALE AANTAL HEKTAAR
*Tik ‘n 0-waarde vir items wat nie van toepassing is nie