Wie moet aansluit?

Visionêre boere wat hul verbind tot ‘n langtermyn herlewingslandbou-benadering.

Word ‘n AgriCarbon™ boer

Sluit aan by ‘n gemeenskap van vooruitstrewende boere, verenig deur hul liefde vir die aarde en ‘n gedeelde visie van ‘n volhoubare toekoms. Deur samewerking, die deel van kennis en toegang tot waardevolle bronne sal u die nodige ondersteuning vind vir ‘n suksesvolle reis met koolstofboerdery.

Stel u belang in die opbou van u plaas se langtermyn winsgewendheid?

Werk u daaraan om u bedryf vir die volgende geslag te volhou en op te bou?

Oorweeg u nuwe praktyke maar verlang insig en ondersteuning van kundiges soos ons om u sukses te verseker?

Bou u grondkoolstof op?

Wil u meer uitvind?

Oorweeg u, of implementeer u tans enige van die volgende praktyke op u plaas toe?

  • Minimale of geen grondbewerking;
  • Wisselbou deur die gebruik van dekgewasse of tussen-ry gewasverbouiing;
  • Verbeterde weidingspraktyke; en
  • die vermindering van anorganiese stikstofbemesting

Indien wel, mag die AgriCarbon-program ‘n pasmaat vir u plaas wees.

Om in ons program vir betaling in aanmerking te kom, moet u: